Sam Peckinpah

Sam Peckinpah
Geboorte (1925-02-21)21 Februarie 1925
Sterfte 28 Desember 1984 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Peckinpah (21 Februarie 1925 – 28 Desember 1984) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers (1956), The Wild Bunch (1969), Straw Dogs (1971), en The Osterman Weekend (1983).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search